Visie/Vision

Geagte tuisskool ouers. Ja, die tuisonderrig stelsel hou onnoembare voordele vir ons kinders in, anders sou ons onsself nooit daarin begewe het nie. Tog is dit 'n area vol slaggate en hindernisse wat ons moet oorkom om net die beste onderrig aan ons kinders te kan aanbied. Ons Vrystaters is geweldig gese ënd met 'n Provinsiale Onderwys Departement wat alles in hul vermo ë doen om ons as tuisonderrig ouers by te staan en leiding te gee.

Therefore we want to present this website, so that homeschooling parents can share their unique problems, offer solutions, and serve as a platform to connect to Departmental- and private organizations that can help ease your tasks.

Ons sal ook 'n aktiwiteits dagboek aanhou om mekaar van nuttige datums te verwittig, en die Departement kan algemene dokumente onder downloads vir alle ouers aanbied.

Feel free to browse through this website for news, questions, advice, and lots of information.

Stuur gerus u voorstelle, nuttige skakels, en belangrike datums aan die "webmaster" by die onderstaande skakel. Nuusbrokkies, vrae en raad kan op die forum gepos word deur op die posbus ikoon te kliek.



Please click here to send us your homeschooling pictures to be published on the Homeschooling gallery.


Make a Free Website with Yola.