2010 Soetdoring Avontuur Kamp:

Ons het 'n Soetdoring Avontuurkamp vir Tuisskolers gehad waar ons die volgende gedoen het:

 

  • "Picture building" - probleemoplossings

  • Voedselkettings

  • Waterstudies en voedselkettings van waterorganismes

  • Hindernis en avontuurbaan

  • Sterre praatjie

Make a free website with Yola