·  Ons het die jaar al Bloemwater besoek. Ons het 'n toer mee gemaak oor hoe Bloemfontein se water gesuiwer word.

·  'n Opvoedkundige Avontuurkamp te Soetdoring bygewoon.


    

·  Mikrobiologie dept by UOVS besoek waar ons 'n lesing oor bakterieë, virusse en gistings gekry het.  Ons kon verskillende bakterieë en gistings besigtig onder die mikroskope.

     

 

Make a free website with Yola