Goeie dag!

Ek weet nie of is u bekend met Creare Opleiding in Bloemfontein nie. Creare is nie nou meer net in Bloemfontein nie, maar in meer as 20 klein dorpies in die  Vrystaat! Ons het  nou voltydse toerspanne wat weekliks in hierdie dorpe is. Hulle gee opleiding in die kunste (musiek, drama, dans, kuns en multimedia). Ons is ook opgelei in Microbotics en bied hierdie opleiding ook aan!

Retha Ackerman





Kontak ons gerus:

TEL:  +2787 808 8451

FAX: +27(0)866548561

admin@crearedream.com

 

Besoek gerus ons webwerf vir meer inligting 

Make a free website with Yola