Translate This Page

 

Lees gerus deur die nuus. Indien u nuus  wil pos; kliek asb op die  posbus ikoon en stuur dit aan ons.

Please read all the news. If you want to participate, please click on the mailbox icon and send us your comment.





NUUS / News:

*******

22 Januarie  2013

Dear Parent / Beste Ouer

 

Please find attached the documents with the latest news from the Education Library / Vind asseblief aangeheg die jongste nuus van die Onderwysbiblioteek.

 

Kind regards / Beste wense

 

Ms Erna Mostert

*******


24 Januarie  2012

Alle  Bloemfontein tuisskool ouers
 
Ons hou eerskomende Vrydag 27 Januarie om 10h00- 13h00( jy kan enige tyd gaan as jy moet)  ons eerste samekoms by Oliewenhuis op die grasperk.
 
Ek het gedink ons kan sommer Vrydag voordat almal weer te besig raak bymekaar kom.
Die doel van hierdie informele byeenkoms is om mekaar te bemoedig en nie om verskillende kurrikulums met mekaar te bepreek nie.  Ons respekteer die een die ander, wat jul ook al as familie doen.
Bring jou dagboek en idees saam sodat ons sommer die uitstappies voorlopig kan vasmaak vir die hele jaar!
 
 
 
Elke familie of 2 families saam moet een/ twee oulike boeresport of buite sport speletjie saam bring ( bv. aartappelresies - dan moet jul familie die aartappels en die lepels voorsien vir die resies)  WEES OORSPRONKLIK SODAT DIT VIR ALMAL 'N LEKKER OGGEND SAAM KAN WEES!
 
 
BRING SAAM:
Genoeg water , die kinders raak dors as hulle so hardloop!
'n Kombers of stoel wat jy ook al verkies om op te sit.
'n Piekniek mandjie met broodjie, slaai van jou eie keuse net vir jou gesin.
'n Nuwe mamma waarvan jy weet - dis baie informeel.
As jy as ouer nie daar kan wees nie, reël dat jou kinder/kinders die geleentheid ook kan deel saam met 'n vriendin.
 
 
Indien enige iemand nog die seminaar Vrydagaand wil bywoon is jul welkom, skakel vir Martie direk - kyk aangehegte stuk by http://www.dynamislearning.co.za/ .
 
 
NS: Laat weet my asb indien jy kom,  sodat ons vir almal min of meer 'n getal kan deurgee vir die speletjies se deelname.
Elize
082 5444 881

*******


23 Januarie  2012

Dear Parent / Beste Ouer

 

Please find attached the documents with the latest news from the Education Library / Vind asseblief aangeheg die jongste nuus van die Onderwysbiblioteek.

 

Kind regards / Beste wense

 

Ms Erna Mostert

*******

23 Januarie  2012


 
Alle tuisskool ouers
 
Ons is bevoorreg om hierdie jaar met 'n baie spesiale seminaar af te skop op   Vrydag die 27 Januarie 2012  (17h00-22h00)  te Bloemfontein, Newlands Restourant, Faan Ferreire straat, Bainsvlei/ Langenhovenpark.  Daar is beperkte plek so julle sal vinnig moet bespreek as julle dit wil bywoon!
Ek beveel dit met groot vrymoedigheid aan, ekself het dit 'n paar jaar terug bygewoon.  Dis ook belangrik dat albei ouers sover moontlik dit bywoon.
Ons verloor soms perpektief waaroor tuisskool werklik gaan.  Kom woon hierdie dinamiese seminaar by .
 
Kontak direk vir Martie as julle die geleentheid wil bywoon.
 
 
Indien julle weet van iemand wat nog oorweeg om te tuisskool dan is die geleentheid 'n MOET!!!!
 
Groete
Elize


 
The first two sessions on Saturday morning is taken.

A New Generation of families

 Martie du Plessis

Educational Consultant and Remedial therapist

Cell: 082 57 4 14 33

Fax: 086 642 7743

E-mail: martcham@vodamail.co.za

Web page: www.dynamislearning.co.za

 Specialised help to home educating families

*******

23 Januarie  2012

To all Bloemfontein home schoolers
I am a home schooling mom,( been home schooling for 12 years) and I am starting craft classes for kids

Toddlers - Gr 3 do paper crafts, ceramics, painting, sticking and gluing, prints, salt dough fun etc. This develops small muscle development, hand-eye co-ords, concentration, problem solving and sensory discrimination. Lessons 1 hour a week. cost is R400 a term.

Gr 4 - teens do scrapbooking, mosaic, bead work, fabric painting, ceramics, sun dying, decoupage, paper crafts and paper mache. Lessons 1.5 hrs a week and cost is R550 a term.

Prices include all materials. Please phone 
Helena  Patterson, to book your child's place! Cell is 082 4965069.(h) 0514366767

*******

12 October 2011

Dear Parents

Please find the latest news from the education Library from Ms Erna Mostert on the downloads page.



*******

24 Januarie 2011 - Jaarlikse Werkswinkel Datum

Geagte ouers. Ek wil u graag herinner dat die jaarlikse werkswinkel by die Education Resource Centre, Guscany Straat, Bloemfontein gaan plaasvind op die 26ste Mei 2011. Skakel gerus by die kallender in op die "Important Dates" - blad. Verrigtinge begin 8:30 tot 13:00 op die laatste.


*******

23 January 2011 - Pass requirements


Please visit the "Downloads" page to view the pass requirements for senior Homeschooling pupils.

*******

23 January 2011 -

Please visit the "Downloads" page to view the file introducing the audiovisual material from the Educational Library.


*******

23 Januarie 2011 - Wiskunde Ekstra Klasse: Bloemfontein


Smartschool wiskunde ekstraklasse is my besigheid en my lewe. Ek het self lank skoolgehou, maar het begin 2010 na Bloemfontein verhuis. Ek het reeds in 2010 baie goeie resultate met wiskunde ekstraklasse behaal, met leerders wat tot 40% verbeter het deur die jaar.

Ek stel belang om klasse aan te bied vir tuisskool-leerders in die oggende aangesien my ander klasse almal in die middag is.

Ek het ook Wiskunde handboeke vir skole geskryf wat uitgegee word deur Lectio uitgewers.

Ek gee tans klasse in Langenhovenpark in 'n goed ingerigte lokaal waar leerders elk hul eie tafel het met afskortings tussen-in om groepsgevoel, maar ook privaatheid te verseker.

Elke kind is vir my belangrik. My doel is om Wiskunde maklik, gemaklik en met pret aan te bied sodat leerders dit kan geniet en die miete van 'wisk. is te moeilik' te breek.

Ek hoor graag van u.

Groete
Ronelle Van Zyl
082 567 7547


*******

07 Oktober 2010 - Onderwys biblioteek

Beste Ouers.
Besoek gerus die "Downloads" blad om die nuwe uitgawes van die Onderwys Biblioteek af te laai.


*******

19 Oktober 2010 - Creare training Centre

Goeie dag aan al die tuis skool studente! Creare Opleiding toer regoor die Vrystaat in 2011. Vir die hele jaar gaan hul weekliks spesifieke dorpe besoek.

Vir opleiding in Musiek,drama, dans, kuns en multimedia....kontak ons gerus!

Jaco & Retha Ackerman 0741819260

*******

14 Oktober 2010 - Brandweer uitstappie, Bloemfontein

B R A N D W E E R U I T S T A P P I E
DONDERDAG: 14 OKTOBER 2010
TYD: 09H45 vir 10H00
KOSTE: GRATIS
WAAR: Eh
rlich Park brandweerstasie
(In Kerkstraat oppad na die toetsterrein op regterhand sal jy ’n hoë toring sien van die brandweer
)


Besoek gerus die "Important Dates"  blad om meer inligting te bekom. 


*******

22 September 2010 - Onderwys biblioteek : Interessante plekke om te besoek.

Besoek gerus die aflaai onder "Downloads" of kliek op die skakel na die BIBLIOTEEK AFLAAI.

*******

16 Julie 2010  :  Onderwys Biblioteek

Geagte Ouers,

Besoek gerus ons "Downloads" blad om die nuutste Bilioteeknuus en -vrystellings te kan aflaai.


*******

5 July 2010  :  Presentation Material from 2010 HBE Workshop

Dear Parents,

We are happy to inform you about three new downloads on the "Downloads" page containing presentation material from the three HBE wop contributors namely:


       E-mail Address:  billie_lin@telkomsa.net


       E-mail Address:  riverofjoy@absamail.co.za


E-mail Address:  noged@edu.fs.gov.za

There is also a new Home Bases Education Registration Form should any of you need to register, or if you know of anyone who want to register, but doesn't have access to the Education Department.

*******

1 July 2010  : Nuwe Ekstra studie materiaal

Tydens ons jaarlikse werkswinkel het ons kennis gemaak met 'n paar hulp diensverskaffers wat 'n positiewe bydrae lewer in die opvoeding van ons kinders. Besoek gerus ons "Nuttige Skakels"-blad en kyk onder Adisionele Studie materiaal vir meer inligting.

*******

1 July 2010  : Homeschool.com

Hello, this is Rebecca Kochenderfer from Homeschool.com.

Target Entertainment (
www.targetentertainmentgroup.com) has contacted us because they are looking to do a docu-series on a family or several families who are Unschooling their children.  The series would focus on the family's relationship and dynamic as they seek to educate their children in a non-traditional way. The series would follow their success or at times frustrations, and we as viewers would invest in the stakes involved for each family.

If interested please contact Lauren Celinski at
lcelinski@tgroupmail.com.

Thank you!

Rebecca Kochenderfer
Senior Editor & Co-Founder
Homeschool.com

12210 Herdal Drive, Suite 11

Auburn, CA
95603
US

*******




15 Mei 2010

Dear HBE Parents.

On the fifteenth May 2010 a choir performance will be held in Bloemfontein. Please see attached pictures for more details.



19 Mei 2010  : Onderwys Biblioteek vrystellings


Hier is weer die jongste nuus vanaf die Onderwys Biblioteek. Gaan kyk gerus by "Downloads" om die Nuwe Vrystellings en Biblioteek Nuus af te laai.

U is welkom om me. Erna Mostert by die biblioteek te kontak of te besoek gedurende biblioteekure, nl Maandag-Vrydag 10:00-12:30 & 13:00-16:00.


*******

 


PLACE:         Motheo Education Resource Centre (Old Brebner Primary  School)

Gascony Street

Bayswater

BLOEMFONTEIN


PROGRAM FOR HOME-BASED EDUCATION WORKSHOP ON 12 MAY 2010

 

 

08:30

 

 

Registration and Tea / Coffee

Mr BA Jali from Subdirectorate: Indep. Schools and Home-Based  Ed.

 

 

09:00

 

Opening and Welcome

Ms. BM Kitching, Director: IDMG

 

 

09:10

 

Announcement of special achievements by Home-Based Education learners

Mr. WB van Rooyen, Subdirectorate: Independent Schools and HBE

 

 

09:20

 

The mother as a crucial ingredient in her child’s education – with special reference to Home-Based Education.

Ms. B Solomon

 

 

10:10

 

Music/poetry recital by a HBE learner

 

10:20

 

Website for Free State Home-Based Education Forum for parents – how can it be made more functional

Mr. MJ Myburgh

 

 

10:30

 

Tea / Coffee (if it can be arranged!)

 

11:00

 

Grade 12 examination entry requirements: closing dates for entries, submission of portfolios, subject groupings, university entrance requirement for particular study fields, entering private candidates.

Mr PP Masala, Directorate: Examinations and Assessment

 

 

11:30

 

Microbotics (= micro-electronics plus robotics) – a possible new learning area: How does a HBE parent go about to expose a child to the wonder world of programming and robots by using micro-electronics.

Messrs F Niehaus, N Hilhorst and L Hilhorst

 

 

12:15

 

Parents meet per instructional program

 

 

12:45

 

Time slot for questions and administrative issues

Mr WB van Rooyen & Mr MJ Ntšala from Subdirectorate IS & HBE

 

13:00

 

Closure



*******



26 Maart 2010    : 10h00 - 11h30   MICROBOTICS uitstappie


MICROBOTICS uitstappie op 26 Maart 2010

Besoek gerus die "Important Dates" -blad vir meer inligting, of kontak:

Marika Albertse
082 356 0675

********

Feb 15, 2010 ; 10:50am         Educational Library registration

Geagte tuisskool ouers.

Graag wil ek u verwys na ons downloads blad waar u 'n registrasie vorm vir die onderwys biblioteek kan aflaai. Dit sal mev. Mostert in staat stel om u dadelik te help en ook om die nodige literatuur aan u te kan stuur.

*******


Oct 12, 2009; 08:38pm          Pestalozzi forms

Dear homeschooling parents
I recently received these downloads from one of our Homeschooling parents as a contribution for the website. It consists of three forms: A registration form, an Afrikaans Workshop notice, and an English Workshop notice for the Pestalozzi trust.

The Pestalozzi Trust strive to help Homeschooling parents in legal matters concerning Homeschooling issues. They also promote Homeschooling in general.

If you are interested in these,  please follow this link to the downloads or go to Downloads and look for the Pestalozzi zip file.  Please contact me at the mailbox icon on the homepage, if you have any difficulty unzipping these files. I will then send them separately to your email address.

 

*******

 

Sep 17, 2009; 09:52pm         Tuisonderrig tydskrif

Geagte ouers,
Mev. Mostert van die Onderwys Biblioteek het laat weet dat sy die tydskrif "Practical Homeschooling" bekikbaar stel by die biblioteek. Indien u van die artikels wil lees, is u welkom om haar by die Onderwys Biblioteek  te gaan besoek (weeksdae 10:00-12:30  &   13:00-16:00).

Sy is ook bereid om  afskrifte van die artikels waarin u belangstel te maak teen 25c per bladsy. Voorbeelde van twee uitgawes se indekse is te sien onder downloads (HBE Tydskrif  Voorbeeld) Die leesbaarheid van die PDF is effens swak.

 

Kontak haar gerus vir meer inligting.

Ms Erna Mostert
Principal Librarian
Education Library
FS Dept of Education
Private bag X20565, Bloemfontein, 9300
Ground Floor, Syfrets Bldg, 65 Maitland St, Bloemfontein
Tel    051-404-8467   (OUT OF ORDER)
Fax   086-615-2502

 

 

*******

 

Sep 16, 2009; 01:38pm           Tuisonderrig bemoedigings- en verreikings dag

 http://n2.nabble.com/images/icon_starred.png

Ek wil u graag hiermee verwittig van 'n Tuisskool bemoedigingsdag met Cathy le Cordeur wat ons die 6de Oktober 2009 in Frankfort wil hou.
 
10:30 -  Meet & greet
11:00 -  Family activities
            Theme: Obedience - cause & consequence (behaviour)
                                      - action & reaction (science)
12:15 -  Picnic lunch and fellowship (Each family brings own picnic basket with lunch)
13:00 -  Mom's Encouragement (Children playing games under supervision)
            Theme: Sow to reap a harvest
14:30 -  General discussion/Q&A
15:30 -  Home time
 
Ouers van enige Tuisskool program is baie welkom!
 
Adres : Kainos Aanbiddingsentrum
           JJ Hadebestraat 101
           Frankfort
 
Vir verdere inligting en bevestiging van bywoning skakel Lizelle Lourens 084 517 5483.

 

******* 

Jul 29, 2009; 09:34pm        Sasko Bakkery uitstappie, Bloemfontein


Uitstappie na SASKO BAKKERY

Ons kry die geleentheid om te sien hoe brood gebak word.  Die hele proses word deur “robotte” gedoen.

Datum:  13 Augustus (Donderdag) 2009
RSVP VOOR/OP 7 AUGUSTUS 2009

Kontak vir ANNALIE BY 072 578 1006

Besoek gerus die "Important Dates" blad vir meer inligting

 

******* 

Jul 28, 2009; 07:59pm         LTA Kuns en Kultuur Kompetisie/LTA Arts and Culture Competition

Besoek gerus die "Downloads" -blad om meer inligting te bekom aangaande die Departementeel georganiseerde Kuns en Kultuur kompetisie. Fantastiese pryse is vir leerlinge op die spel. Daar is verskeie vlakke van deelname.

 

*******

 

Jul 28, 2009; 06:42pm         Mosaiek kunsklas

Besoek gerus "Important Dates" om meer inligting te bekom aangaande die mosaiek klas wat aangebied gaan word op die 21ste Augustus 2009.

 

********

 

Jul 26, 2009; 12:38am       Educational Library downloads

We have received 3 new downloads from our Educational Library. Please go and visit the Downloads page, and have a look at what is available. Contact details are attached on 2 downloads, or you can contact them using the link on the "Vra die meesters" tab.

 

********

 

Jul 26, 2009; 12:06am         Skaaktoernooi/ ChessTournament

 

SKAAKTOERNOOI
SLEGS LAERSKOOLKINDERS
GREY KOLLEGE PRIMêR OPE
7 rondtes 20/20  (geen notasie)
24 September 2009 (07:30-17:00)
By Grey Kollege Eeufeessaal
Inskrywingsgeld R100 per speler

1ste Prys R1000
2de Prys  R 500
3de Prys  R 300
Beste dogter R300
Beste speler jonger as 8 & 9 R200 elk


Voorlopige registrasie voor 15 Aug 2009
sms 082 678 7735 of urrucon@lantic.net:
e-pos, naam en van, skool, ouderdom; op 24 Sept, ID en selfoonommer.

 

*******

 

 Jun 24, 2009; 12:42am          VASVRA kompetisie(Quiz)

Geagte ouers,
Hier is u geleentheid om tuisonderrig leerders op gelyke vlak saam met ander skole se leerders te laat deelneem!
Ek sluit in 'n gedeelte van die brief wat ek van mnr. van Rooyen ontvang het, asook 'n gedeelte wat hy van sy kollegas ontvang het wat hierdie kompetisie reel. Probeer so spoedig moontlik reageer om spanne te vorm en aan te meld by mnr van Rooyen.

"Die ouers sal seker onthou dat ons by 2007 se werkwinkel toegespreek is oor die feit dat Tuisleerders ook aan kompetisies, uitstallings, kunswedstryde, ens. van die Departement mag deelneem.
Wel, toe ek die meegaande LTA sien, het ek gaan navraag doen en die goeie nuus is dat tuisleerders onder die volgende voorwaardes mag deelneem."


"After our conversation this morning I consulted with my colleagues to hear their views on the participation of Home School Based learners in the Quiz competition. I am therefore glad to inform you that the team has agreed to open up for home-based learners with the following conditions;
1.       They must register as a team like all the other learners(3-learners per team).
2.       They will register under their surnames eg. Bam-Ross-Mangope Home School Based team.
3.       We will allow for a maximum of one team per cluster.
4.       All Registrations must be forwarded to you, and you can hand them over to me on the 23rd July so that I can submit them to the relevant LFs on the meeting of the 24th July. LFs will be informed of the interest shown by the home based learners to participate in Quiz Competitions.
5.       Winning teams will receive prizes just like any other learners, but will not be awarded school prizes.
You will be informed of further developments and how the clusters are constituted as soon as I have this information from the districts.
We look forward to the participation of home-based teams."

Well, now we have little excuses left. Lets jump in and join in this excellent opportunity!
You will find an Adobe  Reader(PDF)  form below as well as under DOWNLOADS with full instructions.
For more info please visit VRA DIE MEESTERS and click on the link for general support, or phone mr. van Rooyen at the contact numbers alongside the link.


Kom ons spring almal in om hierdie kompetisie ten volle te ondersteun!

 

 

*******



http://n2.nabble.com/images/icon_starred.png

Jun 20, 2009; 04:23pm         Webblad spring weg

 

Baie welkom op die forumblad van ons webblad.
U is welkom om interessante nuusbrokkies hier  te plaas .
You can also post questions and answers under "Vrae en antwoorde/Q&A" If you opt to subscribe to this forum, you will receive an email to notify you about new posts on the forum.
Hope you enjoy it,
FSHBEF


Make a Free Website with Yola.