Indien u vrae of 'n opmerkings het, pos dit asb. met u besonderhede, deur op die posbus ikoon te kliek. Die administrateur sal u posstuk publiseer.

Please click on the mailbox icon to post your question or comment along with your detail.  The administrator will publish your post.


*******

Homeschooling parents

March 20, 2010

Greetings. We are a new homeschooling family here in the Free State, have homeschooled for the past 5 years. Are the any other home learners out there.  andrewfamily48@gmail.com


Posted by FS HBEF

*******

Moria Navraag



Hi julle.


Kan enige iemand wat tans die Moria Tuisonderrig stelsel gebruik my asseblief  kontak.  Ek wil graag sien hoe die stelsel in die praktyk werk.  Baie dankie.

Posted by Tania

 

***

Jul 20, 2009; 08:04pm      Reply  Moria navraag

Hi Taya,

Ek het jou navraag gesien, ek stel ook belang om vlg jaar met Moria te begin.  Het jy dalk enige addisionele inligting oor hul diens en standaard gekry?

Kan ons dalk e-posse ruil, my e-pos adres is otto.jackie01@gmail.com.  Ek hoor graag van jou!


Vriendelike groete,  Jackie


Posted by Jackie
*******



Make a Free Website with Yola.